Wednesday 10 August 2016

Spread the good news!!!


Truth are coming!!!
Phone: 074 9609009
Email: saccmilvet@gmail.com

SACCMVA UNITY MARCH
Friday at 9 AM - 12 PM
Keizergracht Street Cape Town,8000
Cape Town, South Africa





Elke oud lid se pond vleis tel. Wenner sê: "Die saak is reg." Ek sê: "Die saak bly reg." Dis tyd om te spook-loop manne, Kontak Kaptein Cupido Philander, vir meer inligting. Ek het net die saak opgetel op sosiale media. Ek vertrou en glo dis geen hoax, maar dat die manne in posisies beweeg. Die tyd is ryp, die oes groot en die arbeiders min.



Agenda punte:

* Geen sosiale ondersteuning aan lede
* Geen onderhoud aan SAKK Veterane vroue
"Wie kom saam .... wie kom saam ... " *singing*


‪#‎Happy_Women_Day‬!!!

No comments:

Post a Comment